Modulekode | NWM 780 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Hierdie module spreek beide die teorie en toepassing van wiskundige modellering aan spesifiek toegepas op metallurgiese prosesse en materiale. Die module is 'n toepassing van die teorie wat bemeester is tydens vorige studies van byvoorbeeld wiskunde, fisika, termodinamika, vloeimeganika, hitte-oordrag, ens. om wiskundige voorstellings van prosesse en materiale te skep. 'n Verskeidenheid modelleringstegnieke word aangespreek in die module, soos oplossings modelle van vaste en vloeistof oplossings, massa- en energiebalanse, gestadigde toestand prosesmodelle, dinamiese prosesmodelle, hitte-oordrag modelle, numeriese termovloei, multifisika modelle en tegnies-ekonomiese modelle. Die geskepte modelle word dan toegepas om navorsings- en industriële probleme op te los. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 48 Kontakure |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Materiaalkunde en Metallurgies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App